Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuli River House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Milford J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Comfortable place. Great place, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Thank you for your review, so glad you enjoyed your stay.

Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi. Dit was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Baie dankie, ons verwelkom jou graag binnekort terug!

Ashley K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek huisie. Ons het baie lekker gebly met die mooiste uitsig op die boonste vlak. Verskeidenheid diere en voëls het vir ons kom kuier vir ontbyt op die stoep. Wat 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi Ashley, baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons verwelkom jou graag binnekort weer!

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Loved every minute. The house needs a bit of TLC. The deck is amazing! We spent 90% of our stay on the deck. The aircon runs quietly. The view is to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi René, thanks for your feedback, so glad you had a great time! Yes, we are in the process of renovating the house, so I'm sure you'll enjoy it even more next time.

Marius V
Kort verblyf
3.8
Feb 2025

Majului is in 'n rustige area met wild wat vryelik van tyd tot tyd besoek. Goed toegeruste plek met 'n mooi uitsig oor die rivier. Rustig en lekker gebly en sal dit weer boek vir 'n volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Majuli River House
Dankie, ons sal graag julle weer verwelkom

Coenrad D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie rustig en kon heerlik uitrus. Ons gesin het die kuier verskriklik baie geniet. Die eienaar is besig met opgraderings en ons het ook ons voorstelle gegee. Die huis is klein en het die basiese wat jy nodig het. Die swembad is wel permanent in die koelte en kry basies nooit son nie en bly dus ys koud. Ons kon darem swem, maar het nie lank gehou nie. Die selling point is beslis die boonste dek en die uitkyk oor die Krokodilrivier. Elke aand se sonsak was prentjie mooi en olifante, waterbokke, rooibokke, koedoes, seekoeie en 'n klomp ander het deur die loop van die dag afgekom rivier toe om te kom drink.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Majuli River House
Hi, ek's so bly jou gesin het lekker gekuier! Baie dankie vir jou pragtige resensie en terugvoer, ons sal beslis jou voorstelle aan boord neem. Ons sien daarna uit om jou binnekort weer te verwelkom!

Hercules W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Sal teruggaan. View to die for. Sal teruggaan. Bouers langs maak diere op hul senuwees, maar bouers is amper klaar. Ek sal diere rustig raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2024

Could be so much better! This is a beautiful location. However, the accommodation is very dated and shabby. The grounds need some attention too. Such a pity as the view is lovely and the surroundings are so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lynne B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Needs updating and some care and attention. We only stayed one of the three nights booked as we found the accommodation shabby and not as represented in the pictures. It's a pity as it's a lovely location overlooking the river, but the grounds are overgrown and trees mask the view somewhat. The interior is dated and dowdy, not at all inviting, and the noise travels excessively. So, when in the downstairs bedroom, you can hear every movement in the upstairs room. I'm sure it was a lovely spot in its glory days, but those seem a long time in the past. Such a shame.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Vivia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Heerlik gebly! Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzU4YTUxLTU5ZTItNDBhMS04N2NhLWMyZGQ3ODgxOGYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang