Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuli River House

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
  • Vanaf R1 990 R1 791 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Majuli River House is in Marlothpark met baie wild wat vrylik tussen die eenhede rondloop. Dit bied 'n manjifieke uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin vanaf die balkon. Gaste kan die Groot 5 vanaf die boonste dek met 'n uitsig oor die rivier bekyk.

Die lodge is 'n tweeslaapkamerhuis met 'n groot dek wat 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin bied. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort en daar is 'n aparte gastetoilet. Die huis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 addisionele kinders. Die buite-area beskik oor braaigeriewe en 'n plonspoel.

Gaste kan 'n ware bos-ervaring geniet aangesien die bestuurders help met besprekings van wildritte in die Krugerwildtuin en vele ander aktiwiteite. Gaste kan die omheinde privaat Lionspruit-reservaat langs Marlothpark besoek om die leeus en buffels van naderby te beskou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Piet L
Saam met lewensmaat
5.0
My groep het dit baie geniet, die uitsig en ligging is baie mooi. Dit was 'n baie aangename ervaring.
Aug 2024
Ashley K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek huisie. Ons het baie lekker gebly met die mooiste uitsig op die boonste vlak. Verskeidenheid diere en voëls het vir ons kom kuier vi...
Sien meer
Jun 2024
Vivia B
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Heerlik gebly! Sal vir seker weer van hul gebruik maak.
Des 2023
Louis M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Majuli River Lodge is netjies, skoon en gerieflik en was gereed met ons aankoms. Mercy het seker gemaak ons is tevrede en alles gewys...
Sien meer
Sep 2023
Justine S
Gesin met klein kinders
5.0
An oasis. What a beautiful place. We had such a relaxing break. We heard lions, hippos and the fish eagles. We were visited by warthogs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
  • Gaste dink Majuli River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzU4YTUxLTU5ZTItNDBhMS04N2NhLWMyZGQ3ODgxOGYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 398 Crocodile Road Marloth Park 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3815199 31.75878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang