Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makana Beachfront Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Renier F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very comfortable stay. Will always want to come back again. Waking up in the morning with the sea view was fantastic. Very spacious apartment with everything you need to be comfortable. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker, ontspannend, kom graag weer. Netjiese, gerieflike woonstel met 'n fantastiese uitsig in verskeie rigtings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beveel beslis die plekkie aan. Lieflike, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina J
Kort verblyf Gesin met tieners
0.0
Jan 2025

Goeie diens, skoon, netjies, mooi ligging en waarde vir geld. Ja, ons sal definitief weer gaan. Dit was 'n besondere vakansie.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Pieter P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie lekker plekkie. Mooi uitsig, goed vir mens se siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful. It was amazing, will definitely make use of it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was awesome and the host is the best. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi uitsig, skoon en netjies. Baie lekker. Net te kort. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Sharon is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriët P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerus, lekker lang stappe. Ons het die kuier baie geniet. Baie goed geleë. Vriendelike mense. Alles wat nodig is in eenheid. Lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zsannae V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike kuier. Eienaar het ons by die woonstelblok verwelkom. Die verblyf was netjies en mooi skoon met aankoms. Reëls is met ons deurgegaan. Die woonstel het die mooiste see-uitsig - groot vensters. Ons was baie streng met kinders by die vensters. Parkering is op die terrein, veilig. Die strand is loopafstand. Dankie vir al jou moeite. Ons het jou blyplekkie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg 6, 105 Warnerdoone Flats, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70ed4de868e9921fbcfadcfd0105d08f7b7092de85cc5100dc7c879aaeae00fe753893ac61752a1778f0d9fbf680d03166e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 22 5 1 5 6 Ashwell Road 105 Warnerdoone Flats 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.07892157554 30.870890032541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang