Makanyane Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
- Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makanyane Lodge is 'n bekoorlike wildlodge wat ideaal vir gesinne is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die Black Rhino Privaat Wildreservaat wat deel van die Pilanesberg Nasionale Park vorm.
Die lodge beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, toonabnk, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.
Die wildlodge het 'n aangewese veldgids en wildkykvoertuig met sitplek vir 10 gaste, 'n Zipline en 'n tuin waarin kinders kan speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Makanyane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
- Gaste dink Makanyane Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pilanesberg Nasionale Park Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang