Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makanyane

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean Marx M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Tranquil and recharging retreat. It was quiet, private and very comfortable. I'd visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Good day, it was a privilege to meet you and receive you as our guest. Thank you very much for your positive feedback. Makanyane greetings. Tilla

Haneke O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die bestemming is waarlik rustig, en in 'n pragtige ligging. Dit is regtig mooi en ongelooflike waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie, ons waardeer jul positiewe terugvoer. Was vir my 'n voorreg om julle te ontmoet. Makanyane groete, Tilla

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect. Quiet and lovely. Beautiful place to rest at. Great shower and boma.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Thank you very much for your visit and positive feedback. It's important to us that our guests enjoy their stay. Greetings, Tilla

Gert A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker rustig en goed geleë. Dit was baie lekker en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfekte naweekwegbreek. Ons was ongelukkig net een aand daar, want het slaapplek nodig gehad na 'n troue in die omgewing, en moes die volgende oggend weer vroeg vertrek, maar ons wil definitief weer teruggaan om 'n hele naweek rustig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Dis vir my heerlik om elkeen te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir jul kuier by ons. Makanyane groete Tilla

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Romanties, heerlik, rustig. Wat 'n wonderlike ervaring. Die fotos spreek nie die waarheid van Makanyane nie. In die regte lewe is die geriewe myle beter as wat die fotos voorgee. Alles wat jy kan nodig kry is daar, dis privaat, rustig en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie Pierre, dit was vir ons 'n voorreg om jou as ons gas te onvang. Ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane Groete, Tilla

Hardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Bosveldlekkerte en op Parys se drumpel vir puik eetplekke. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie, Hardus. Dit was heerlik om jul weer as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane groete, Tilla

Susan E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Heerlik rustig gekuier in gerieflike cottages. Heerlik rustig gekuier in gerieflike cottages, naby genoeg aan Parys vir 'n lekker dag in die winkeltjies in Parys. Bestuur moet asb kyk na die warm water in groot cottage, water het lank geloop sonder om warm te word, ons het egter almal heerlik warm in die ander cottage gestort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie vir jul kuier by ons, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Jammer oor die water, ons sal verseker weer daarna laat kyk. Vriendelike groete, Tilla.

Stefan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie rustige, mooi plekkie. Ons sal weer teruggaan na Makanyane toe. Dit was besonder rustig en die plekkie is pragtig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie vir jul kuier, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik, so ons wil net die beste diens lewer. Vriendelike groete, Tilla.

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wegbreeknaweek. Dit was ongelooflik daar. Wonderlike plekkie in die bos. Baie skoon en gerieflik. Baie dankie Tilla. Ons kon nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Makanyane
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek geniet dit so om elkeen te ontmoet wat by ons kom kuier en is baie dankbaar as ons kuiergaste hul verblyf en wegbreek geniet. Makanyane groete Tilla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7286f955ea67f995a7a025d1b77dd0c5f419a85864cbfd09ae0fb0bb2b707a7795d0e83c32a8201d9c58db34df79b1e925a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R500 Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.847250824336 27.474693144688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang