Makanyane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jean Marx M - Jun 2024
Algehele gradering
Tranquil and recharging retreat.
Makanyane se terugvoer
Good day, it was a privilege to meet you and receive you as our guest. Thank you very much for your positive feedback. Makanyane greetings. Tilla
Haneke O - Apr 2024
Algehele gradering
Die bestemming is waarlik rustig, en in 'n pragtige ligging.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul positiewe terugvoer. Was vir my 'n voorreg om julle te ontmoet. Makanyane groete, Tilla
Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect.
Makanyane se terugvoer
Thank you very much for your visit and positive feedback. It's important to us that our guests enjoy their stay.
Greetings, Tilla
Gert A - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en goed geleë.
Eddy G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Dis vir my heerlik om elkeen te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir jul kuier by ons. Makanyane groete Tilla
Pierre V - Des 2023
Algehele gradering
Romanties, heerlik, rustig.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie Pierre, dit was vir ons 'n voorreg om jou as ons gas te onvang. Ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane Groete, Tilla
Hardus B - Des 2023
Algehele gradering
Bosveldlekkerte en op Parys se drumpel vir puik eetplekke.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie, Hardus. Dit was heerlik om jul weer as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik.
Makanyane groete, Tilla
Susan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig gekuier in gerieflike cottages.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by ons, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Jammer oor die water, ons sal verseker weer daarna laat kyk. Vriendelike groete, Tilla.
Stefan J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige, mooi plekkie.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik, so ons wil net die beste diens lewer. Vriendelike groete, Tilla.
Kobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Wegbreeknaweek. Dit was ongelooflik daar.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek geniet dit so om elkeen te ontmoet wat by ons kom kuier en is baie dankbaar as ons kuiergaste hul verblyf en wegbreek geniet.
Makanyane groete
Tilla
Sharmain M - Mrt 2022
Algehele gradering
Sielsherlaaide-ervaring.
Makanyane se terugvoer
Dit was heerlik om julle as ons gaste te ontvang, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.
Sanri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lees meerMakanyane se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer dit opreg. Dis vir ons heerlik as ons gaste hul verblyf geniet en tevrede is met die chalets. Ek geniet dit absoluut om elkeen te ontmoet. Nogmaals baie dankie Tilla
Anri D - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Dis altyd vir my 'n voorreg om almal te ontmoet. Groete, Tilla.
Dolene R - Jan 2022
Algehele gradering
Het so lekker gekuier, die bosveld is baie mooi en die rustigheid is amazing!
Makanyane se terugvoer
Dit is vir wonderlik om te hoor dat gaste hul kuier by ons geniet het en tevrede is met ons diens, chalets en ligging van ons chalets. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Elana P - Okt 2021
Algehele gradering
Place is easy to find, clean, everything you need in a kitchen, nice braai area and outside shower.
Makanyane se terugvoer
Good day,
The comfort and convenience of our guests is very important to us.
It's a privilege to meet everyone and our wish is that everyone enjoys the visit with us.
Makanyane greetings
Tilla
Dewald D - Aug 2021
Algehele gradering
Briljant.
Makanyane se terugvoer
Dit is vir ons so lekker wanneer ons kuiergaste hul kuier geniet en kry wat hul nodig het met die wegbreek. Baie dankie, om elkeen te ontmoet is 'n heerlik vir my. Makanyane groete, Tilla.
Nicolle V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker vir 'n wegbreek.
Makanyane se terugvoer
Ons is baie dankbaar dat jul die wegbreek geleentheid geniet het. Ons wil elke kuier van ons gaste so aangenaam as moontlik maak.
Vriendelike groete, Tilla.
Laura B - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Makanyane se terugvoer
Ons is vreeslik opgewonde en dankbaar wanneer gaste weer kom kuier. Dis heerlik om hulle weer te ontvang, want ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik.
Dj V - Mei 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie, dis vir so lekker om te hoor ons kuiergaste geniet hul kuier en dat die chalet aan hul vereistes voldoen.
Bernice C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustigheid.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons is baie dankbaar as gaste hul kuier geniet. Dis so 'n voorreg om ons gaste te ontmoet.
Jaybe V - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Makanyane se terugvoer
Dis vir ons verblydend en so lekker om te hoor ons gaste is tevrede en geniet hul kuier. Baie dankie.
Jan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasstilte met bosveld-uitkyk.
Makanyane se terugvoer
Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dis vir ons so verblywend as ons gaste hul kuier geniet. Jul gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane groete Tilla
Frikkie B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly op die plaas.
Makanyane se terugvoer
Dit was vir my so heerlik om julle te ontmoet en ek is opreg bly en dankbaar dat julle die kuier geniet het. Vriendelike Makanyane-groete, Tilla.
Chantal S - Jan 2021
Algehele gradering
Sielerus op Oujaarsdag.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul kuier en vir jul positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en dit 'n absolute voorreg om elkeen te ontmoet. Wees veilig, vriendelike Makanyane groete Tilla
Alda V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by ons en vir jul positiewe terugvoer. Ons is baie dankbaar dat jul die kuier by ons geniet het. Wees veilig, vriendelike Makanyane groete Tilla
Charleen K - Des 2020
Algehele gradering
10 uit 10
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons so baie as ons gaste hul kuier geniet.
Mariëtte B - Sep 2020
Algehele gradering
Alles is pragtig uiteengesit, baie smaakvol, het die rustigheid baie waardeer.
Makanyane se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe boodskap. Dis so lekker vir ons as ons gaste hul verblyf geniet, want ons gaste is vir ons baie belangrik.
Donsie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap en positiewe terugvoer. Ons mikpunt is die gerief en rustige verblyf van ons gaste. Nogmaals baie dankie ons waardeer dit opreg. Vriendelike Makanyane groete Tilla.
Edward C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie stil rustige verblyf.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie ons probeer ons bes om ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.
Karenza M - Nov 2020
Algehele gradering
We had the best time at Makanyane.
Celenta T - Sep 2020
Algehele gradering
Great selfsorg eenheid
Makanyane se terugvoer
Dis vir ons heerlik om te hoor van ons gaste. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wil graag ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik maak.
Louisa B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Makanyane se terugvoer
Beste Louisa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Ons gaste se gerief en verblyf is vir ons baie belangrik.
Makanyane-groete
Tilla
Anton R - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome, sal weer gaan!
Makanyane se terugvoer
Beste Anton,
Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ons kuiergaste is vir ons belangrik en ons wil net die beste diens aan hulle lewer.
Groete
Makanyane
Simone C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig met alle geriewe wat jy nodig het.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe gradering. Ons sal hierdie graderings standaard handhaaf vir ons gaste.
Hardus B - Sep 2019
Algehele gradering
Ideale bestemming vir 'n wegbreek waar jy regtig kan ontlaai.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons gaste se gerief en verblyf is vir ons baie belangrik.
Makanyane groete,
Tilla
Rory M - Aug 2019
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Makanyane se terugvoer
Thank you so much. We appreciate the positive feedback.
Greetings
Tilla
Bernadette V - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Makanyane se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons gaste is vir ons belangrik en ons wil net die beste diens lewer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang