Makanyane
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Makanyane is op 'n plaas sowat 7 km buite Parys geleë met 'n rustige bosveld-atmosfeer en baie privaat.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die tweede eenheid is 'n oopplan-ateljee. Die eenhede is ten volle toegerus en het buite-storte en onderdakparkeerplek. Daar is ook onderdakverandas en vuurputte buite. Die eenhede maak van boorgatwater gebruik. Daar word tans verbeterings aangebring en 'n sonkragstelsel word geïnstalleer.
Parys bied verskeie doendinge by die Vaalrivier en die omliggende platteland. Die dorp is veral bekend vir stylvolle restaurante wat ook sakpas is. Daar is ook 'n perdeskou-arena en Gholfeiland nabygeleë. Parys beskik ook oor heelwat antieke- en kunswinkels. Kunsmarkte word ook gereeld hier aangebied en daar is staproetes en fietryroetes in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R500, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Makanyane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Noordwes- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes