Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Makarios
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

Onverbeterlik.

Hi. Baie dankie vir die heerlike kuier by Makarios. Dit was 'n voorreg om deel te kon hê aan die verwelkomende warmte van hierdie pragtige strandhuis. Goed toegerus, netjies en skoon. Ons ry terug Karoo toe met sielerus wat nét die see kan bied. Ons sal DV in die toekoms weer kom kuier.

Makarios se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Stefan. Waardeer dit baie.
Groetnis

Makarios
Jéan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan B

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, wonderlike uitsig.

Marieta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

Puik van begin tot einde.

Ons verblyf by Makarios was puik. Die ligging en sekuriteit van Dwarswegstrand is uitstekend. Daar is 'n see-uitsig uit die meeste slaapkamers, en ook 'n vol uitsig op die see vanaf die leefarea en stoep. Die huis (en kombuis) is volledig toegerus, met alles waaraan jy kan dink - ons kon werklik niks noem wat ons voel ons gemis het nie. Die omsetter is 'n bonuspunt om die ongerief van beurtkrag te omseil. Ons gasvrou het vinnig geantwoord op alle navrae en was uiters behulpsaam. Ons sal baie graag weer wil kom kuier en kan die behuising met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Makarios se terugvoer

Baie, baie dankie Marieta. Ek waardeer jou mooi resensie vreeslik baie.
Hoop om jul gou weer daar te hê
Vriendelike wense
Christelle

Makarios
Kelly S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

Great location and well appointed.

We loved our stay. Host is very good at communicating and providing all details for a very comfortable stay. We'd love to come again.

Makarios se terugvoer

Thank you very much Kelly. Appreciated. You are more than welcome to visit again.

Makarios
Elize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

️ Dit!

Makarios bied alles en nog meer. Ons wou nie ry nie. Netjies, volledig, skoon.

Morne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

We had a great time and loved the view.

Would stay there again.

Makarios se terugvoer

Baie dki vir jul goeie resensensie.
En baie dankie dat jul die blyplek so netjies agtergelaat het
Beste wense
Makarios

Makarios
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Septemberboslaan 7, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b5092a6ff8360081c2988fee7e08826aa5c01ae60a6fa72416d266f91dd618dcd5510aa73bc4c6ef7a676ec9d9acad5f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 7 Septemberbos laan Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051021877941 22.275319276777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang