Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het dit so geniet, veral die stilte. Dit was 'n pragtige, netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville Cedric G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Breathtakingly beautiful and quiet. Having looked around while down there as to what's on offer, Makarios is by far the top choice and the only choice for us moving ahead. There's no signal there, and maybe that's a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kom gou-gou weer terug. Dit was hemels. Hierdie kuier was next level. Julle, dit was super! Wég van fone, TV's, radio's. Nét die mooie natuur, sterrehemel en 'n vuur. Wat meer wil jy hê, en die bonus. 'n Pragtige plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vreedsaam, netjies en skoon, privaat, pragtige natuurskoon. Uiters lekker gebly. Perfekte naweek! Ek sal beslis weer na die plek terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Great. It was great, everything you need for a day or two. Very clean and easy to access, although the gravel road may not be suitable for small cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Rus vir die siel. Wat 'n juweel! Baie dankie dat ons hier kon kom rustig raak en ontspan. Die huis is pragtig, het al die geriewe wat mens benodig en die natuur is asemrowend. "We did not know our sanity was gone, until we found it here". Meshack was vriendelik en baie hulpvaardig. Ons sien uit daarna om jul weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Beautiful views and house. We enjoyed the view, fireplace, and beds were super comfy and warm. Would just recommend a wood supply for the winter time. A place to go to unwind and leave electronic devices to catch up on relationship time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Al was die krag af vir die naweek (Groot Marico), het ons lekker ontspan. Die huis is baie goed toegerus en nog baie nuut. 'n Paar voorstelle: 1. Sytafeltjies vir langs die bank en ondersetbordjies. 'n Kombuisskaar en miskien steakmesse. Ons het baie lekker ontspan, tenspyte van die krag wat die hele naweek in die Marico-gebied af was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Makarios
Hi Victor, baie dankie vir julle terugvoer en idees, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b240c48540f47277ee47df83de3993a16c5a6aef7f6a3423e9547f4ab1d6d49f59b67b2af6c2f7c9e3089e1891aec5ecd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Farm 289 Vergenoegd Makarios 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.644034365417 26.410707491293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang