Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rusita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marina B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Justus J - Des 2020
Algehele gradering
Charlene en haar man Basie was baie gasvry en behulpsaam en ons het ons verblyf geniet.
Johann S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Makarios Country Lodge se terugvoer
Johan,
Baie dankie vir hierdie vriendelike en welkome resensie!!!
Ek sien met verwagtinng uit na julle volgende kuier sodat sodat ons lekker kan braai!!!
groetnis,
Charlene
Beat D - Jan 2016
Algehele gradering
Het dadelik tuis gevoel.
Makarios Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Beat vir jou baie positiewe terugvoering oor julle kuier by ons hartsplek.
Ek hoop om sommer gou weer saam met julle te kuier.
Groetnis,
Charlene
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abrahamskraalweg 114, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat