Makarios Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ockie & Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Beatrice S - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en gesellig.
Elna W - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker naby die middestad maar tog nie in die stad nie.
Arend V - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was nou 'n lekker plekkie. Kamers mooi en ruim. Ek sal weer daar gaan bly as ek Polokwane toe moet gaan.
Rene V - Des 2018
Algehele gradering
Veilig en mooi geleë.
Leone D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Makarios Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle review. hoop om jul gou weer te sien
Groete
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Myngenoegen Plotte 62, Myngenoegen, 0700, Limpopo