Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ockie & Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Makarios Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.8/5
Beatrice S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Skoon en gesellig.

Baie rustig en skoon.

Elna W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Lekker naby die middestad maar tog nie in die stad nie.

Ons kamers was netjies en skoon en die ontbyt baie lekker.

Arend V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arend V

Dit was nou 'n lekker plekkie. Kamers mooi en ruim. Ek sal weer daar gaan bly as ek Polokwane toe moet gaan.

Tuin is netjies. Ontvangs was vriendelik. Vriende het ook sommer daar kom bly.

Rene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Veilig en mooi geleë.

Pragtige uitsig en plek vir troues en funksies. Ook vir kinders genoeg plek om lekker te kan speel en die swembad is netjies. Ons kamer was baie netjies, groot met 'n lekker bad die beddens is baie goed en nie deurleef nie.

Leone D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Dit was 'n aangename ervaring.

Mooi skoon en netjies met goeie matras! Lekker gebly.

Makarios Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle review. hoop om jul gou weer te sien
Groete

Makarios Lodge
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myngenoegen Plotte 62, Myngenoegen, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NzNkZDdlLWNhYmYtNDQ2Ny04ZjBhLWZiZmQ2NTljNTk2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 62 Myngenoegen Plotte Myngenoegen 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.947473663616 29.552726447582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang