Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MaKarLi Blu

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thaabit S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Well worth it! Stay was very relaxing. Ina and Hans are the most helpful and courteous hosts I have ever met. They really made us feel welcome. If anyone wants to take a break from the 'rat race', this is definitely the place to book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

St. Helena en omliggende areas is verskriklik mooi en ons het sonskyn gehad! Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en funksioneel ingerig. Alhoewel ek agterna uitgevind het van die breekskadedeposito, het dit nie gepla nie. Ek het dit waarskynlik nie raakgelees op die julle blad nie?. Ek beskou dit nie as 'n probleem nie. Die feit dat Hans self die sleutel voorsien en die deposito hanteer is ook nie 'n probleem nie. Ek verstaan dat die reëlings bemoeilik is a.g.v. die kort kennisgewing. Hans en Ina het ons vriendelik ontvang en het die sleutel vir ons gebring toe ons aangemeld het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leacia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Quite and clean place with beautiful view of the ocean. Beautiful rooms looking out on the bay. Everything you will need is in the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beautiful house with stunning views. So impressed that is had an inverter therefore no loadshedding. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franca P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende plekkie en Hans en Ina is baie vriendelik. Fantastiese plek! Mooiste uitsig, heel rustig en mooiste sunsets en sonopkoms. Sal definitief terugwees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Hans en Ina was werklik baie behulpsaam en gasvry en ons het ons tydjie baie geniet, dankie ook vir die weer‍️. MaKarLi Blu is uitstekend geleë teen die hange van St. Helenabaai Views met baie mooi uitsig en sonsopkoms en stapafstand van die see met goeie toegang tot die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lekker kuierplek vir family. Clydene en Johwin, thank you to the Bothma's for making us feel so at home. Very friendly and hospitable couple. Will definitely visit the accommodation again. Highly recommended. Jean-Pierre and Chantel, Makarli Blu is the perfect vacation spot for family and friends. The accommodation is fantastic, the sea view is breathtaking just as described on the listing. The unit is fantastic with no load shedding and everything works with gas mostly so you don't have to worry about load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

What we were looking for, and more. We had a really memorable stay in MaKarLi Blu - thanks for hosting us, Hans and Ina. The place looks exactly as it does on the pics. The place is still newly built, spotlessly clean, and well-maintained. Our hosts communicated well, were friendly, welcoming and available, but not intrusive at all. The accommodation is self-contained, has backup power and gas appliances so that loadshedding is no issue. If we ever go back to St Helena Bay, we'll start our search for accommodation with MaKarLi Blu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Besonder aangename ervaring. Die Bothma's is besonder gasvry en vriendelik. Die eenheid is baie volledig, smaakvol en skoon. Ons beveel verblyf daar ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanica W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The place is so beautiful and the owners are the most assisting and kindhearted people ever. Ina went out of her way for us and really made us feel welcome since we booked in and we booked out. I would definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4785f7a6a7a0a99b035da7044e55b7fc0d02c5a23b46412b6295f922ba6d80d63042fa807e7f7d2ead020fe7684b09b83396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1 Valour Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.770862795502 18.041416402183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang