Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Make a Memory

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was awesome. Ons het ons verblyf baie geniet. Eienaar het vir ons hout en wildspille gereël, wat ons baie waardeer het. Ek sal Make a Memory enige tyd aanbeveel. Is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Baie dankie vir 'n baie goeie resensie.

John C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very relaxing. Very modern and private. At the end of a cul-de-sac. Living area not facing a main road. Booked for my wife's birthday with our children. 2 Tuks students.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great memories were made. Wat 'n vakansie. Die huis is goed toegerus en die verblyf is wonderlik. Net 'n vinnige stappie tot die Kruger se heining langs die Krok-rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was awesome. Too short. Dankie. Ons verblyf was wonderlik. Die huis is netjies, uitleg kan nie beter nie. Badkamers is die beste wat ons gesien het. Ons eerste keer in Marloth, maar nie die laaste by Make a Memory nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Baie dankie Andre vir 'n mooi resensie.

Therine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal beslis weer daar boek. Die verblyf was fantasties. Alles was mooi en skoon en lekker. Gasheer was baie hulpvaardig. Ons het 'n klein bietjie gesukkel met die water se temperatuur, maar hy het dit dadelik laat regstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Bo-verwagting! Ons verblyf was puik. Die eenheid was baie skoon, netjies en uiters goed toegerus. Alles het gewerk en het splinternuut gevoel. Die twee badkamers was ruim en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanela R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome. We had a great time with my family. The place is peaceful, clean, neat and modern. Exactly like the pictures. The owner is friendly and gives you all the info you need a week before checking in. Our stay was pleasant and we had visits from our game friends, definitely made a memory. My family and I will visit again and I'll definitely recommend it to all my friends, colleagues and everyone I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Hi Zanela. Thank you so much for the awesome review. We hope to see you again soon.

Elaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gerieflike, netjiese huis, met alles wat jy en jou gesin benodig. Baie mooi moderne huis met alle nodige geriewe. Die huis is ruim met lieflike badkamers. Die aparte opwaskamer hou die huis netjies. Die bord- en kaartspelletjies is ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike verblyf, met volop wild! Die woning was perfek, lyk splinternuut en uitstekend onderhou, en is modern en ruim met puik afwerking. Die lugverkoeling in beide slaapkamers was heerlik, asook die silwerskoon swembad vir afkoel in die hitte! Die slaapkamers het lieflike linne en ruim storte, en die kombuis maak voorsiening vir alles wat 'n mens moontlik kan benodig, met 'n lieflike ys/vrieskas en keurige breekware en toebehore, asook 'n gasstoof. Die braaiplek buite en vuurmaakplek is gesellig en omhein - koedoes, gestreepte meerkatte, bosbokkies, vlavarke en zebras en baie voëls het kom inloer vir iets te ete, en dit was die heel betse deel van die besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Baie dankie vir 'n baie mooi resensie, Nadine. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Hennie (2 Pensionarisse) V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Rustige oorblyplek teenaar Krugerpark met lekker stapplek. Uitstekende verblyf met moderne en skoon geriewe. Interaksie met diere was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 658
R1 658 R1 492
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 658
R1 658 R1 492
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klispringer-rylaan 3504, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8533b80fe8c000937fde0108225dd5ec90452841c93ac60d375a586351dd2329b46ff5becd2b7492cdea0cf2188ecec9f05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 658 nouVanaf R1 492 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang