Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Make a Memory

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Make a Memory
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Dit was awesome.

Ons het ons verblyf baie geniet. Eienaar het vir ons hout en wildspille gereël, wat ons baie waardeer het. Ek sal Make a Memory enige tyd aanbeveel. Is 'n juweel.

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie vir 'n baie goeie resensie.

Make a Memory
John C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Very relaxing.

Very modern and private. At the end of a cul-de-sac. Living area not facing a main road. Booked for my wife's birthday with our children. 2 Tuks students.

Charl R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Great memories were made.

Wat 'n vakansie. Die huis is goed toegerus en die verblyf is wonderlik. Net 'n vinnige stappie tot die Kruger se heining langs die Krok-rivier.

Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Was awesome. Too short.

Dankie. Ons verblyf was wonderlik. Die huis is netjies, uitleg kan nie beter nie. Badkamers is die beste wat ons gesien het. Ons eerste keer in Marloth, maar nie die laaste by Make a Memory nie.

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie Andre vir 'n mooi resensie.

Make a Memory
Therine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therine M

Fantasties, sal beslis weer daar boek.

Die verblyf was fantasties. Alles was mooi en skoon en lekker. Gasheer was baie hulpvaardig. Ons het 'n klein bietjie gesukkel met die water se temperatuur, maar hy het dit dadelik laat regstel.

Jakkie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie H

Bo-verwagting!

Ons verblyf was puik. Die eenheid was baie skoon, netjies en uiters goed toegerus. Alles het gewerk en het splinternuut gevoel. Die twee badkamers was ruim en modern.

Zanela R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanela R

Awesome.

We had a great time with my family. The place is peaceful, clean, neat and modern. Exactly like the pictures. The owner is friendly and gives you all the info you need a week before checking in. Our stay was pleasant and we had visits from our game friends, definitely made a memory. My family and I will visit again and I'll definitely recommend it to all my friends, colleagues and everyone I know.

Make a Memory se terugvoer

Hi Zanela. Thank you so much for the awesome review. We hope to see you again soon.

Make a Memory
Elaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Gerieflike, netjiese huis, met alles wat jy en jou gesin benodig.

Baie mooi moderne huis met alle nodige geriewe. Die huis is ruim met lieflike badkamers. Die aparte opwaskamer hou die huis netjies. Die bord- en kaartspelletjies is ook 'n bonus.

Nadine K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

Heerlike verblyf, met volop wild!

Die woning was perfek, lyk splinternuut en uitstekend onderhou, en is modern en ruim met puik afwerking. Die lugverkoeling in beide slaapkamers was heerlik, asook die silwerskoon swembad vir afkoel in die hitte! Die slaapkamers het lieflike linne en ruim storte, en die kombuis maak voorsiening vir alles wat 'n mens moontlik kan benodig, met 'n lieflike ys/vrieskas en keurige breekware en toebehore, asook 'n gasstoof. Die braaiplek buite en vuurmaakplek is gesellig en omhein - koedoes, gestreepte meerkatte, bosbokkies, vlavarke en zebras en baie voëls het kom inloer vir iets te ete, en dit was die heel betse deel van die besoek!

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie vir 'n baie mooi resensie, Nadine. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Make a Memory
Hennie (2 Pensionarisse) V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie (2 Pensionarisse) V

Rustige oorblyplek teenaar Krugerpark met lekker stapplek.

Uitstekende verblyf met moderne en skoon geriewe. Interaksie met diere was spesiaal.

Monique T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T

Amazing!

We had the most wonderful stay at Make a Memory! It is modern and clean and it has everything we need! It's situated in a great spot in Marloth as well. We had a lot of animals roaming around and the kids could put out feed on a regular basis. We will definitely recommend it and we are definitely staying there again next time!

Make a Memory se terugvoer

Thank you for a very good review. Hope you visit again soon.

Make a Memory
Luzanne T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T

Mooi memories.

Baie dankie dat jul jul stukkie oase met ons deel! Die lekkerste memories daar gemaak, dus is Make a Memory beslis die regte naam! Die kinders het al die nuuskierige diere by die heining baie geniet en ons het heeldag in die swembad gesit en net die rustigheid ingeneem. Die huis is goed uitgelê, baie ruim, skoon, modern en nuut. Goeie kwaliteitlinne en handdoeke. Alles wat mens nodig het vir die perfekte bosveldwegbreek!

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie Luzanne vir 'n mooi resensie. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Make a Memory
Izelda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda V

Ontspanne, skoon en alles wat ek wil hê.

Alles is so nuut en skoon in die huis. Ek was baie bang vir die leeus a.g.v. waarskuwings, maar kon veilig sonder spanning braai en op die stoep baie diere as kuiergaste leer ken. Vreeslik lekker.

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie vir 'n mooi resensie.

Make a Memory
Nico V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Absoluut 'n ongelooflikke plek om te woon. Gaan vir seker weer soontoe gaan.

Eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam deur die hele proses. Het al die inligting vooraf ontvang.

Make a Memory se terugvoer

Baie dankie vir 'n mooi resensie.

Make a Memory
Vanaf R1 658
R1 658 R1 492
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 658
R1 658 R1 492
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klispringer-rylaan 3504, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8533b80fe8c000937fde0108225dd5ec90452841c93ac60d375a586351dd2329b46ff5becd2b7492cdea0cf2188ecec9f05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 658 nouVanaf R1 492 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang