Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolandie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek sal Makhato 114 beslis aanbeveel! Ons het baie lekker gekuier by Makhato 114! Die ligging was gerieflik tussen ons van Limpopo en vriende van Gauteng af. Die wild het elke dag kom draai! Die huis het genoeg plek vir 8 mense, met 'n lekker groot kombuis/leefarea en 'n groot stoep. Ons het die eerste aand 'n probleem met ons een geyser gehad, en hulle het dit die volgende dag (op 'n vakansiedag) kom regmaak. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa
Dankie Yolandie. Ons is bly julle het dit geniet. Die probleem was toe 'n oorvol gasbottel wat ons regulateurs beskadig het. Of so verstaan ek dit Sover geen verdere probleme met die warm water nie, dankie tog. Groete

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon, mooi. Heerlike naweek gehad, verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Absoluut fantastiese rustyd en puik ligging. Makhato 114 @ Sondela was beslis die beste plek vir 'n heerlike kluier saam met die familie. Die huis en geriewe is van topgehalte, en kan aanbeveel word vir enige gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ontspannend. Die huis se uitleg is wonderlik en die ligging is ongelooflik. Baie dankie aan Riaan en Zelda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyny Qinisela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Very good. Everything was extremely good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7846b90ebf20ff893c27cb83f71ad8060473f2ed4162fec1f9973f4e95d4322dcbea7b25c134865eee2ecbe4e15306ffbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Sondela Nature Reserve and Spa Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.915865738462 28.414863425984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang