Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolandie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V

Ek sal Makhato 114 beslis aanbeveel!

Ons het baie lekker gekuier by Makhato 114! Die ligging was gerieflik tussen ons van Limpopo en vriende van Gauteng af. Die wild het elke dag kom draai! Die huis het genoeg plek vir 8 mense, met 'n lekker groot kombuis/leefarea en 'n groot stoep. Ons het die eerste aand 'n probleem met ons een geyser gehad, en hulle het dit die volgende dag (op 'n vakansiedag) kom regmaak. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa se terugvoer

Dankie Yolandie. Ons is bly julle het dit geniet.
Die probleem was toe 'n oorvol gasbottel wat ons regulateurs beskadig het.
Of so verstaan ek dit
Sover geen verdere probleme met die warm water nie, dankie tog.
Groete

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjies, skoon, mooi.

Heerlike naweek gehad, verblyf was puik.

Chris V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Absoluut fantastiese rustyd en puik ligging.

Makhato 114 @ Sondela was beslis die beste plek vir 'n heerlike kluier saam met die familie. Die huis en geriewe is van topgehalte, en kan aanbeveel word vir enige gesin!

Anso B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso B

Ontspannend.

Die huis se uitleg is wonderlik en die ligging is ongelooflik. Baie dankie aan Riaan en Zelda!

Tyny Qinisela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyny Qinisela M

Very good.

Everything was extremely good.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7846b90ebf20ff893c27cb83f71ad8060473f2ed4162fec1f9973f4e95d4322dcbea7b25c134865eee2ecbe4e15306ffbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Sondela Nature Reserve and Spa Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.915865738462 28.414863425984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang