Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na verblyf in Sondela Natuurreservaat en Spa.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Boonop is daar 3 gedeelde badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet, wasbak en 'n buitestort. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en handseep word voorsien. Gasgeisers voorsien warm water aan die storte.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n eiland met 8 stoeltjies. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en klein vrieskas met 1 pak ys. Die ruim sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en spog met 'n uitsig. Daar is 'n TV-boks met Prime Video en gaste kan by hul eie DStv-stroomrekening aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, etenstafel en 'n uitsig oor die bos en wild wat 'n draai kom maak. 'n Gratis sak hout, blitz en vuurhoutjies word voorsien. 'n Dubbelmotorafdak en oop parkeerplek is ook beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met 'n klimraam stapafstand vanaf die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Yolandie V
5.0
Ek sal Makhato 114 beslis aanbeveel! Ons het baie lekker gekuier by Makhato 114! Die ligging was gerieflik tussen ons van Limpopo en vriende van Gaute...
Sien meer
Aug 2024
Johan B
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon, mooi. Heerlike naweek gehad, verblyf was puik.
Jul 2024
Chris V
5.0
Absoluut fantastiese rustyd en puik ligging. Makhato 114 @ Sondela was beslis die beste plek vir 'n heerlike kluier saam met die familie. Die huis en ...
Sien meer
Jun 2024
Anso B
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Die huis se uitleg is wonderlik en die ligging is ongelooflik. Baie dankie aan Riaan en Zelda!
Des 2023
Tyny Qinisela M
Gesin met tieners
5.0
Very good. Everything was extremely good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato 114 - Sondela Nature Reserve & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve and Spa, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7846b90ebf20ff893c27cb83f71ad8060473f2ed4162fec1f9973f4e95d4322dcbea7b25c134865eee2ecbe4e15306ffbbdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Sondela Nature Reserve and Spa Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.915865738462 28.414863425984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang