Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 84 Bush Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome experience. We will certainly recommend! Fantastic bush experience with top-notch accommodation. Nice braai facilities. You can see animals from the stoep. Friendly staff at reception. We did an interactive game drive. We could feed animals too. We did a 10 km walk in the camp and saw many animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabita O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Net wat ons nodig gehad het! Wonderlike huis, fantastiese geriewe - lieflike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Hemel op aarde. Die lekkerste kuier wat jy kan kry met die wild op jou stoep. Gasvry, vriendelik en baie baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Lekker. Baie lekker, net warm.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Santie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Heerlike ruim lodge, groot stoep en tafel en 'n lekker kuierplek. Paar goed in hoofslaapkamer en badkamer wat aandag kort. Handreling in stort. Al die vloermatjies nie volgens standaard nie, so ook nie die base van die bed wat vol merke en kolle is en nie 'n paslaken oor het nie. Die stoele op stoep is vuil van vatmerke.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Wonderful, relaxing stay. This a really wonderful place. Such peacefulness and comfort. Really well equipped too. Sitting on the stoep or around the fire is where we spent most time (and cycling, reception pools etc.) and you really get to enjoy the outdoors. We will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wat 'n heerlike kuier. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annmari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Heerlik en rustig. Ons was mal oor die huis en alles wat dit bied. Dis mooi skoon en het alles wat mens nodig het - van die badkamer, na die kamer en kombuis. Die dammetjie voor die huis is heerlik omdat dit soveel diere en vöels lok. Ons sal beslis weer soontoe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2019

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ICCU22oujfiy01ZTNXvROOEY0zrvxamP2nfgvcMn5NMVYv0mq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Sondela Game Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -24.913288 28.410467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang