Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato 84 Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Makhato 84 Bush Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annelize K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Awesome experience. We will certainly recommend!

Fantastic bush experience with top-notch accommodation. Nice braai facilities. You can see animals from the stoep. Friendly staff at reception. We did an interactive game drive. We could feed animals too. We did a 10 km walk in the camp and saw many animals.

Tabita O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabita O

Net wat ons nodig gehad het!

Wonderlike huis, fantastiese geriewe - lieflike wegbreek!

Hentia K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentia K

Hemel op aarde.

Die lekkerste kuier wat jy kan kry met die wild op jou stoep. Gasvry, vriendelik en baie baie netjies.

Johannes J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Lekker.

Baie lekker, net warm.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Santie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie V

Heerlike ruim lodge, groot stoep en tafel en 'n lekker kuierplek.

Paar goed in hoofslaapkamer en badkamer wat aandag kort. Handreling in stort. Al die vloermatjies nie volgens standaard nie, so ook nie die base van die bed wat vol merke en kolle is en nie 'n paslaken oor het nie. Die stoele op stoep is vuil van vatmerke.

Robert H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H

Wonderful, relaxing stay.

This a really wonderful place. Such peacefulness and comfort. Really well equipped too. Sitting on the stoep or around the fire is where we spent most time (and cycling, reception pools etc.) and you really get to enjoy the outdoors. We will stay here again.

Tanja S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Wat 'n heerlike kuier.

Sal beslis weer gaan.

Annmari C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annmari C

Heerlik en rustig.

Ons was mal oor die huis en alles wat dit bied. Dis mooi skoon en het alles wat mens nodig het - van die badkamer, na die kamer en kombuis. Die dammetjie voor die huis is heerlik omdat dit soveel diere en vöels lok. Ons sal beslis weer soontoe!

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eloise S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise S

Fantastiese plek, heerlike wegbreek.

Die wooneenheid is pragtig en gerieflik. Personeellede is vriendelik en behulpsaam. Lekker aktiwiteite om van te kies.

Makhato 84 Bush Lodge se terugvoer

Dankie Eloise vir die positiewe kommentaar, bly julle het dit so geniet.
Groete,
Anita

Makhato 84 Bush Lodge
Tinka L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka L

Kindervriendelike en netjiese verblyf- die bosveld op sy beste.

Heerlik gekuier. Bosbokke het elke dag kom kos vra by ons huis.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ICCU22oujfiy01ZTNXvROOEY0zrvxamP2nfgvcMn5NMVYv0mq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Sondela Game Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -24.913288 28.410467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang