Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Bush Lodge 15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jolandé M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rus vir die siel. Die eenheid is pragtig, baie netjies en goed ingerig. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Lieflike kuierhuis. Ons was net 3, maar dis 'n heerlike huis om groot familie of vriende te huisves. Alles is daar en die kuier area is so lekker ingerig. Die huis self is pragtig en die gasvrou baie behulpsaam. Zebra's en Njala's het gereeld by ons kom kuier. Dis wel 'n hele ent se ry van die ontvangs en aktiwiteit-area, maar ons het mandjie gepak en heledag daar spandeer. Sal definitief weer gaan met vriende en langer bly. 3 Aande was net te kort om by alles uit tekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien J
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Lekker. Baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Nov 2023

Dit was heerlik om saam met my familie te kuier. Dit was regtig lekker gewees om saam met my familie daar te kuier.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sjaninka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Relaxing. It was a wonderful stay and very relaxing. Everything we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlik gekuier, netjies, skoon en al die geriewe denkbaar is beskikbaar. Werklike besondere plek en word sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Bitter mooi plek. Gaan hom in toekoms weer bespreek. Stortgeriewe is wonderlik. Drukking is baie goed. Elke dag iemand gehad wat huis kom skoonmaak het. Ons het sebras by ons voorstoep gehad en in die aande het die kameelperde kom kuier teen die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Absolute bliss en plesier. Sal Makhato Bush Lodge 15 aanbeveel vir enige iemand wat wil rus en net ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Wow. Na 'n 2 weke trip deur Limpopo was Makhato Bush Lodge 15 ons laaste plek voor ons huis toe gaan en dit was die beste dae van die trip. Wow, wat 'n great plek om lekker te kuier en net jouself te wees. Die wild is lekker mak en die huis is so skoon en gerieflik geskik met alles wat nodig is en meer. Baie dankie dat julle julle hemel op aarde met ons kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2019

Rustige, ontspannende en ongelooflike akkommodasie. Dis 'n pragtige lodge met al die geriewe waarvoor jy kan vra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYTYxMzY2LTgzMTQtNGQ2ZC04Yzg3LTdiMzFjY2RkMTdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 Unit 15 Makhato Bush Lodge Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.922908870464 28.383221626282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang