Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Bush Lodge 15

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Makhato Bush Lodge 15
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jolande M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande M

Rus vir die siel.

Die eenheid is pragtig, baie netjies en goed ingerig. Sal beslis weer besoek.

Heidi S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Lieflike kuierhuis.

Ons was net 3, maar dis 'n heerlike huis om groot familie of vriende te huisves. Alles is daar en die kuier area is so lekker ingerig. Die huis self is pragtig en die gasvrou baie behulpsaam. Zebra's en Njala's het gereeld by ons kom kuier. Dis wel 'n hele ent se ry van die ontvangs en aktiwiteit-area, maar ons het mandjie gepak en heledag daar spandeer. Sal definitief weer gaan met vriende en langer bly. 3 Aande was net te kort om by alles uit tekom.

Elmien J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien J

Lekker.

Baie lekker. Sal weer gaan.

Adriaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan V

Dit was heerlik om saam met my familie te kuier.

Dit was regtig lekker gewees om saam met my familie daar te kuier.

Sjaninka L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaninka L

Relaxing.

It was a wonderful stay and very relaxing. Everything we needed!

Henri N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri N

Heerlik gekuier, netjies, skoon en al die geriewe denkbaar is beskikbaar.

Werklike besondere plek en word sterk aanbeveel!

Elouise C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise C

Bitter mooi plek. Gaan hom in toekoms weer bespreek.

Stortgeriewe is wonderlik. Drukking is baie goed. Elke dag iemand gehad wat huis kom skoonmaak het. Ons het sebras by ons voorstoep gehad en in die aande het die kameelperde kom kuier teen die pad.

Adriaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Absolute bliss en plesier.

Sal Makhato Bush Lodge 15 aanbeveel vir enige iemand wat wil rus en net ontspan!

Heinrich B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Wow.

Na 'n 2 weke trip deur Limpopo was Makhato Bush Lodge 15 ons laaste plek voor ons huis toe gaan en dit was die beste dae van die trip. Wow, wat 'n great plek om lekker te kuier en net jouself te wees. Die wild is lekker mak en die huis is so skoon en gerieflik geskik met alles wat nodig is en meer. Baie dankie dat julle julle hemel op aarde met ons kon deel.

Yvonne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S

Peaceful, relaxing and amazing accommodation.

It's a beautiful lodge with all the comforts you can ask for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige, ontspannende en ongelooflike akkommodasie.

Dis 'n pragtige lodge met al die geriewe waarvoor jy kan vra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Monty D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty D

Die verblyf was perfek.

Makhato Bush Lodge 15 is die perfekte wegbreekplek vir 'n groot gesin. Ons het die naweek werklik baie geniet. Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens benodig en soveel meer. Dit word ook baie goed instandgehou. Ons sal vir seker weer in die toekoms daar tuisgaan indien dit beskikbaar is.

Desire D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire D

Ongelooflik.

Een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het. Elke sent werd.

Cornia K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia K

Fantastiese boservaring.

Baie lekker, rustige, baie netjiese en ten volle toegeruste lodge. Ons het ons verblyf daar baie geniet en kan dit aanbeveel vir enige iemand.

Charne P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne P

Dit was asemrowend!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Makhato Bush Lodge 15! Sal definitief weer gaan!

Janet G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet G

Beste boservaring nog ooit.

Veilige, luukse innibos ervaring! Wie het nou leeus nodig as die Njala Bul pellets uit jou hand uit eet? Al wat negatief was is dat die naweek so gou verby gevlieg het!

Makhato Bush Lodge 15 se terugvoer

Janet, baie dankie.
Ons is vreeslik bly dat julle die tydperk by Makhato so geniet het.
Hoop om gou weer van julle te hoor.
Vriendelike Groete,
Makhato Bush Lodge 15

Makhato Bush Lodge 15
Maricia B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia B

Fantastiese geriewe.

Ek sal Makhato oor en oor aanbeveel, saam met familie of vriende met kinders.

Makhato Bush Lodge 15 se terugvoer

Goeie dag Maricia,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het die tyd daar geniet.
Groete,
Chené - Makhato Bush Lodge 15

Makhato Bush Lodge 15
Hetitia S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetitia S

Lekker wegbreek en gemak! Elkeen sy eie space.

Sondela is baie lekker gewees dit is naby genoeg aan Pretoria en alles wat mens kan doen daar met die kids was 'n bonus. Plek was baie nice en spacious.

Arista B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Gesinswegbreek saam met kinders en kleinkidners tydens die Paasnaweek.

Die huis is ruim en baie gerieflik ingerig. Die daaglikse skoonmaakdiens is 'n seën. Die mak njalas is oneindig geniet deur die 2 klein kinders. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad! Die hoofslaapkamer het egter nie handdoeke gehad nie! Die wasbak in die ander dubbelbedkamer op grondvlak se wasbak loop baie stadig uit en die toilet spoel nie voldoende nie. Daar is ook verskeie gloeilampe wat vervang moet word.

Marietjie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie L

Ok, maar die spinnekoppe baljaar.

Ligging goed, verblyf ook goed, maar die spinnekoppe neem oor. Beveel aan dat pamflet oor spinnekoppe en giftigheid in lodge gesit word.

Colette V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Amazing.

Die Makhato Bush Lodge 15 was regtig waarde vir geld. Gaan beslis weer in die toekoms. Sal beslis aanbeveel aan ander.

Sara-leigh M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara-leigh M

Absoluut fantasties!

Het lekker gebly...................................................

Rina V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlik!

Dit was heerlik. Ons het dit baie geniet.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYTYxMzY2LTgzMTQtNGQ2ZC04Yzg3LTdiMzFjY2RkMTdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 Unit 15 Makhato Bush Lodge Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.922908870464 28.383221626282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang