Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Bush Lodge 15

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 15 is 'n selfsorghuis wat ongeveer 10 km vanaf Bela-Bela geleë is. Die huis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede en geriewe kan verken.

Die huis het 'n grasdak en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad. Die volledig toegeruste kombuis het 'n opwasarea en 2 yskas-vrieskaste, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, asook oorgenoeg ingeboude kaste.

Die huis bied ook 'n vermaakarea, wat 'n ingeboude kroeg, 'n yskassie om drankies te stoor, asook 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale insluit; WiFi-internet is ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het skuifdeure wat na 'n patio-area oopmaak.

Daar is 'n swembad, asook 'n braai-area 250 m vanaf die lodge vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Makhato Lodge 15 is binne ryafstand vanaf al die dorp se geriewe, en is naby wildritte wat in die reservaat en naby in die area aangebied word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Bush Lodge 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYTYxMzY2LTgzMTQtNGQ2ZC04Yzg3LTdiMzFjY2RkMTdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 Unit 15 Makhato Bush Lodge Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.922908870464 28.383221626282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang