Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 103

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Makhato Lodge 103
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Lekker rustige wegbreek. Netjiese eenheid.

Net 'n paar voorstelle. Teen die prys wat betaal word. Sou ek ten minste 'n braai grid verwag wat nie stukkend is nie. Ek het foto's geneem en sal email. Daar is net 'n klein frying pan. So vir 6 mense breakfast maak vat forever op die 1 pan. Daar is net 2 groot koffie bekers en 4 kleintjies, 2 pap bakkies en 4 kleintjies.

Natali M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natali M

Heerlike gemaklike verblyf, perfek vir gesin.

Ons het heerlik gebly in Makhato Lodge 103. Die huis is goed geleë en Sondela is 'n lieflike oord vir ouers met kinders. Die huis het alles wat mens nodig het en die buite braai area onder die lapa is 'n bonus. Die netheid en skoonmaak van die plek kort net aandag. Die huis kort 'n ordentlike skoonmaak (veral die mat in die TV-kamer wat so vol stof is dat dit net stof is waar jy kyk as jy net op hom trap. 'n Stofsuier sal ideaal wees). Die linne is bietjie oud en moet vervang word. Laastens, die stortdeure. Uit die gasteboek kon ons agterkom dat die 3 storte in die huis se stortdeure al die laaste 3 jaar af is en niks daaromtrent gedoen word nie. Dit is nie baie lekker om te stort en dan is die hele badkamervloer papnat nie. As die eienaars aandag gee aan hierdie paar dinge sal dit 'n TOP vakansiehuis wees.

Natalie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

The House was great.

It's a beautiful quiet place to spend time with family. Animals come to visit and there are lots of activities at Sondela.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2930d475f333f5d67e7aef7c630911308ca6be13e3375170d921f22bb30c17d9e013c8e4c86a00649f26aad9d0e49c69d694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.39211085159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang