Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 23

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Makhato Lodge 23
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sharlé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlé V

Privaat en veilig, baie lekker.

Baie lekker gebly. Huis is baie netjies en skoon en baie privaat.

Vossie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vossie V

Stoele deurgesit, beddens moet vervang word.

Sien sterre.

Mareli S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Rustig, ontspannend, in die middel van die bos, heerlik naby aan Pretoria.

'n Lieflike en baie bekostigbare verblyf-opsie, slegs een uur uit Pretoria. Veilig, alles wat jy nodig het, baie privaat. Ons is besoek deur zebras, nyalas, bosvarke, impalas, 'n vreedsame paradys. Klein kritiek: die buitemeubels is nie baie gemaklik nie. En wat van 'n lekker boma vir die laataand vuur-kuier. Wonderlik, ons gaan weer.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d7e7fb3549964b4b48e8e5a93f259535b3aaeab3e7dbb27595c8cab48d1b277bbc0049c73d694c7d7cc8c546d3e9ef18e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392121580426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang