Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 69

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Makhato Lodge 69
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karin M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Heerlike ondervinding.

Hierdie was een van dié mooiste plekke. Ruim, super skoon en netjies. Pragtige rusplek in die bos. Ons verwagtinge is oortref.

Makhato Lodge 69 se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete Sondela

Makhato Lodge 69
Christo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Uiters netjies en alles wat mens kan verwag van 'n premium instansie.

Ons kon nie die ontvangs binne normale besigheidsure bereik nie, maar die besprekingspan by Sondela het reëlings getref en alles het seepglad verloop.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2018a84130cf2bfdf1cefa6b07cb4f8573c63aeaf61c4a43b4b6add9c14124c1a78bffb28e4270a275f141811f9a481a1449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926416652722 28.392105487172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang