Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 72

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Ekstra, eenmalige bewaringsfooi word per voertuig vereis. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef.
Kinders ouer as 2 jaar tel as 'n persoon en hulle vorm dus deel van die aantal gaste per eenheid.
Geen harde musiek nie, en die rondskuif van eetgerei, breekware, beddegoed ens. ussen die eenhede word toegelaat nie, aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is te koop teen ekstra koste.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Let asb. dat alle paaie in Sondela grondpaaie is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die paaie doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Geen troeteldiere word in Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffb9d2c069118ff6992d261ade057f7149d3d5b65bd3ee4a76840a1c261474fbd5ac2089452a740408f3dda6b904a89a365e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926416652722 28.39211085159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang