Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 75

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Skoon en netjies. Die huis was skoon en netjies, die kombuis goed toegerus. Boma-area is 'n wenner. Ons het baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Baie lekker gekuier. Blyplek is skoon, netjies, veilig, privaat en baie prakties toegerus. Beveel sterk aan. Die woning is baie goed geleë met onthaalarea wat deurlopend son kry. Die woning sowel as die onthaalarea is baie goed toegerus. Baie skoon en mens het die gevoel van 'n vakansiestemming a.g.v die stilte en die rustigheid van die natuur. Die diere is mak en jy kry die gevoel dat jy saam met die diere deel is van die natuur. Sondela self bied al die fasiliteite vir verskillende voorkeure van stap tot fiets tot swem tot perdry of kindervermaak, ens. Die uitgestrektheid van die plaas met volop diere is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Alles was net lekker. Baie lekker huis. Kameelperde en Nyalas loop naby aan boma verby. Sal beslis weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e682142d084db996d6f35b33ff23d230dfa564965100cba66614bd26d35be67e7b57eaf298b3e2c924684d5ee8d9fa2aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.392121580426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang