Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 81

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Yolande I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon netjies, daar kan jy lekker rus. Baie lekker huis, met privaat swembad, onderdak braai asook 'n lekker boma. Kamers is ruim met eie badkamers, ons sal definitief weer gaan. 'n Mens kan lekker rus en hoef nie eens iewers heen te ry nie, die diere kom kuier sommer by jou. Dit was vir ons absoluut 'n heerlike rustige naweek van rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Wonderlike plek, perfek vir 'n stil wegbreek van stadslewe. Die eenheid het als wat jy kan benodig, pragtige uitsig op die voer stasie reg by die lapa, en diere loop heel dag verby, van die bokke het selfs uit ons hande kom eet. Die swembad was baie welkom in die warm weer. Kombuis is goed uitgerus met als wat mens kan nodig. Res van die plek is perfek. Lieflik stil in die nag, lanklaas so lekker geslaap. Voorstelle wat die plek net daai bietjie beter kan maak: 2 handdoeke per kamer was bietjie min. Steek miskien die WiFi router weg van gaste af, ek het als probeer daai eerste aand, maar eers die volgende oggend gehoor dis nie bedoel vir gaste nie. Miskien 'n voorstel vir die kamer met die shower wat na buite kyk, sodra die son opkom is dit daglig in die kamer, sou voorstel om miskien 'n blind of iets net op te sit, ek moes die een kombers oor die deur gooi om so bietjie te kan laat slaap. Anders as dit was dit 'n wonderlike plek en ek sal dit regtig aanbeveel vir enigiemand. Ons hoop om binnekort weer vir 'n naweek te kom afskakel van die gejaag van JHB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celia R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Baie lekker stil en netjies. Baie lekker gebly. Baie stil. Als wat jy nodig het is daar. Selfs Wifi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sondela
Makhato Lodge 81
Goeie dag Celia Dankie vir jou terugvoer oor jou verblyf by Sondela. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf. Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat Akkommodasie te sien! Vriendelike groete, Sondela Natuurreservaat Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 740
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 740
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9b2adce8a3db8ed795e15af036d602edd02e560ea7e2f729ba538a2edcae5e6aaa63dc1f24bce59ed64a720e9c3587c4628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 740 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926421517443 28.392132309262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang