Makhato Lodge 88
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Makhato Lodge 88 is 'n dubbelverdieping-boslodge met 'n grasdak en selfsorggeriewe in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg waar gaste die rustigheid van die bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde en voëlkyk kan geniet.
Lodge 88 bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n boonste solderkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n groot buitestort. Die kamer het ook deure wat na buite lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deure na buite. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die boonste solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met sitplek.
Die kombuis het marmerblaaie en is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n aparte opwaskamer toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 6 stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n groot lapa met 'n vuurput. 'n Motorafdak is beskikbaar.
Sondela bied 'n restaurante, kroeg, plaaskoffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodighede, gemeenskaplike swembaddens, 'n sentrum vir wilde diere en die Iketla Wellness and Spa op die perseel. Daar is talle aktiwiteite soos wildritte, perdritte, fietse te huur, 'n 4x4-roete en begeleide vierwielmotorfietsritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 167
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang