Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 96

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Heerlike kuier in die bos. Ons het ons naweek by Makhato Lodge terdeë geniet. Heerlike ruim woning was perfek vir 6 mense. Vlakvarke het kom besoek aflê en die nagapies wat baljaar het in die bome het baie genot verskaf. Lieflik gekuier om die vuur by die boma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Dit was ongelooflik lekker. Ons beplan sommer alreeds ons volgende besoek. Dit was 'n ongelooflike wegbreek en die hele gesin het dit baie geniet. Ons het lanklaas tydens ’n vakansie soveel pret saam met die hele gesin gehad en sal definitief sommer vinnig die volgende besoek al beplan. Dit doen 'n mens baie goed om net bietjie ’n wegbreek uit die stad te hê. 'n Mens voel ook so naby aan die natuur met al die diere. Die geriewe was ongelooflik en sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sondela
Makhato Lodge 96
Beste Chris, Baie dankie vir jou eerlike en wonderlike terugvoer. Ons is baie bly dat julle Sondela geniet het. Ons kan nie wag om julle sommer gou weer op Sondela te verwelkom nie. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61bedd8316275a695e0285740c52b363dc9748ae8c5ffbc6800f17dce82eac23a20a80d295c7d70715dc779b9db775574a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926426382164 28.39211085159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang