Makhoto Lodge 120
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makhato Lodge 120 is 'n grasdak-boslodge in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat is 'n privaat wildreservaat net 150 km buite Johannesburg, waar gaste die stilte van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde of voëlkyk kan geniet.
Lodge 120 bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is apart en losstaande van die hoofhuis, wat privaatheid verseker. Elkeen van hierdie kamers het ’n koningingrootte-bed, ’n dakwaaier en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad, toilet, dubbelwasbakke en ’n buitestort. Die derde slaapkamer is in die hoofhuis en het 2 enkelbeddens. Hierdie kamer het ’n aparte badkamer met ’n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die knus leefarea het ’n kaggel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar ’n stoep met ’n ingeboude braai. Daar us ook ’n boma met ’n vuurput.
Sondela het 'n restaurant, kroeg, koffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n spa, Iketla Wellness and Spa, op die perseel. Gaste kan op wildritte gaan, perdry, fietse huur, 'n 4x4-hindernisbaan aanpak of op begeleide vierwielmotorfiets-ritte gaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 170
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Makhoto Lodge 120 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang