Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki Saki Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanna-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Maki Saki Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Deon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Ons het absoluut heerlik gekuier!

Maki Saki was perfek vir ons gesinne met 4 kleinkinders. Die ligging is in die kol met 'n pragtige see-uitsig. Dit is binne loopafstand van die hoofstrand. Die stoep is toe met groot skuifdeure wat dit 'n heerlike kuierplek maak mooi of slegte weer. Die braaiplek buite is ruim en beskut. Die huis is groot genoeg om 'n groot familie met gemak te hanteer. Ons sal beslis weer by Maki Saki wil vakansie hou.

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Uysstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZDA5NWUyLTNiZTYtNGE1OC04NWZiLWM0ZTg2OTA3YmUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 14 mense 1 5 1 5 19 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 08:00-17:00 17:00 -34.045768 24.9264009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang