Maki-Tuis Woonstelle
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. Privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Honde is welkom mits dit vooraf gereël is.
- Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens beskikbaar in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. Privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Honde is welkom mits dit vooraf gereël is.
- Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang