Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Tuis Woonstelle

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Elvin A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Met die aankoms was ons goed ontvang. Het dit baie geniet en sal al my vriende en familie aanbeveel om Maki-Tuis te oorweeg. Naweek was tops. Sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustigheid baie geniet, was beslis waarde vir geld. Het baie veilig gevoel. Privaatheid was gerespekteer. Kon kwaliteit tyd met kleinkinders geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ons het heerlik ontspan en gekuier. Die eienaar is baie gaaf en gaan uit sy pad uit om jou te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker. Dis loopafstand van die strand, baie stil en rustig en plek is baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en ons was goed ontvang, dit was waarde vir ons geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Dit was heerlik. Jaco was so behulpsaam en sy plekkies is baie netjies. Maki-Tuis is in die dorp geleë. Glad nie ver van die see af nie. Daar is ook heerlike eetplekke in Lambertsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Lekker gebly. Rustige veilige omgewing. Skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2021

Altyd n' goeie ervaring. Pragtige mense.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc624706e0e6d0fc32a73881e13bcf3548a07c7adb54ed6348feb43cd69e8c1075446e92a8d6478c07576f997cb2e9cd92f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 37 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.08847 18.31382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang