Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makisaki

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Coillard F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Clean, tasteful, value. Great facility, great host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrie U
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great. I had a lovely stay, thanks so much for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik. Absoluut 'n voorreg vir ons kinders en kleinkind wat van oorsee af kom kuier het, en alles geniet het. Spesiaal dankie, Ancois, vir die see-uitsig verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancois
Makisaki
Hi Adelia - baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom kuier gou weer. Groete, Ancois

Petri O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker rusplek na Transbaviaans! Fantastiese plek, baie skoon en pragtige uitsig oor strand. Kan vir dae net op die stoep sit. Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Gerieflik en baie netjies. Perfekte ligging, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wat ons verwag het en meer, sal vir seker weer gaan en kan dit aanbeveel. Vriendelik en behulpsame gasheer. Kinders het die kastige skilpadjies in die tuin geniet wat beweeg. Woonstel was skoon, het alles wat ons nodig gehad het en meer in 'n uitstekende toestand. Speelparkie oorkant die straat speel 'n rol in hoe lekker ons kon rus en braai terwyl 'n ogie op die kids gehou kan word. Generator is met loadshedding in die aande aangeskakel wat great was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aline Q
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Beautiful place to stay at. Wonderful host who made us feel welcome and looked after. We were met by Hennie (The owner) on arrival. We instantly felt welcome. The flat was beautifully decorated and lots of little things (fresh roses in a vase, chocolates and tissues on the beds) made us feel super special. Very well furnished with all the basic essentials provided (even the charcoal). Stunning and convenient kitchen appliances and very comfortable beds. Beautiful view of the Albatros beach. Hennie was wonderful and even organised a courier to send us items that my son forgot behind. Best experience we ever had in Jeffrey's Bay without a doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancois
Makisaki
Dear Aline, thank you so much for choosing to stay at MAKISAKI. Thank you for your kind words, we hope to see you soon!

Johanna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike vakansie. Baie lekker vakansie gehou. Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Pragtige uitsig oor die see en die strand is baie naby. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie aangenaam, skoon en netjies. Baie gawe en hulpvaardige eienaar. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Gemaklik en heerlik by die see. Die woonstel was ten volle en toegerus en die ligging was perfek. Als was goed. Sal defnitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancois
Makisaki
Beste Mariska, dit was wonderlik om julle as gaste te he - kom kuier gerus gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ancois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbony-straat 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYjk5OGM0LTM0MTgtNDFmNC1hZGFlLTMyNWE1ZGZjZWZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 12 Ebony Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.01674519766 24.927459569408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang