Makulu Manzi
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bianca Elsie
Hester
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johanita K - Mei 2024
Algehele gradering
Thank you, would like to go back.
Madele B - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike view, so lekker om die see heeltyd te sien, te hoor en te ruik.
Ashraf I - Apr 2023
Algehele gradering
This must be a peace of heaven, falling asleep with sounds of the waves and waking up with the sound of the waves was so relaxing, the first thing we missed after returning home. The location was perfect and close to shops if you needed anything. I'll definitely book Makulu again, oh and and the owner, Greg, will tell you where to catch, he has a knowledge about the area that money can't buy, so if you are going fishing or just relaxing, Makulu Manzi is the place to be. Till we meet again.
Liezel B - Apr 2024
Algehele gradering
A comfortable stay in a magical location.
Sareta L - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly by Makulu Manzi.
Faan S - Jun 2022
Algehele gradering
Was heerlik en het baie lekker gerus.
Kobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees! Rustig. Lekker gerus.
Kotie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Net te kort!
Jeanette V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Jackie F - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing, relaxing family time.
Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Wi-an C - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek vir 'n rustige vakansie.
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Reg op die rotse.
Dorinda M - Apr 2021
Algehele gradering
Op die rotse strandhuis.
Yolande N - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste ligging en uitsig
Jeanette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Justine W - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful peaceful spot.
Henry F - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier was regtig lekker, elke aand gebraai, die kinders het dit geniet en die uitsig was regtig baie mooi.
Lees meerMarita V - Mrt 2020
Algehele gradering
Die see-uitsig is ongelooflik en die plek is baie skoon en netjies.
Marina C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese ontspanning op die see.
Nicolene B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Mg V - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters goed.
Garry W - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful accommodation with spectacular views!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf met pragtige uitsig!
Die verblyf en uitleg bied waarde vir geld. Pragtige uitsig van branders wat teen rotse slaan. Net 400 m van 'n afgesonderde strand af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elizabeth F - Aug 2018
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Benjamin B - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, waarde vir geld en baie mooi uitsig.
Sanri V - Jul 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en aangename verblyf.
Makulu Manzi se terugvoer
Thank you for your kind remarks. It was a pleasure to host you. Hope to see you again in the future
Regards,
Marilyn
Rob T - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely place.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang