Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makulu Manzi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Elsie
Hester

Eiendomme 5

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Makulu Manzi
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johanita K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita K

Thank you, would like to go back.

Wonderful, tranquil place, beautiful views. Clean with everything you need. Only struggle was with the road down to the house, low-profile vehicle.

Madele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madele B

Ongelooflike view, so lekker om die see heeltyd te sien, te hoor en te ruik.

Was fantasties en baie lekker gerus!

Ashraf I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashraf I

This must be a peace of heaven, falling asleep with sounds of the waves and waking up with the sound of the waves was so relaxing, the first thing we missed after returning home. The location was perfect and close to shops if you needed anything. I'll definitely book Makulu again, oh and and the owner, Greg, will tell you where to catch, he has a knowledge about the area that money can't buy, so if you are going fishing or just relaxing, Makulu Manzi is the place to be. Till we meet again.

Just amazing, beautiful, and peaceful.

Liezel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

A comfortable stay in a magical location.

Absolutely idyllic location. Well appointed with all necessary requirements. Living area / kitchen is a bit cramped for 5 people. The contact person is always available and ready to help.

Sareta L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sareta L

Heerlik gebly by Makulu Manzi.

Ons het baie lekker gebly. Daar is 'n paar dinge in die huisie wat onderhoud verg of nie werk nie, maar die uitsig het daarvoor opgemaak. Die WiFi is baie stadig of onbeskikbaar.

Faan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan S

Was heerlik en het baie lekker gerus.

Makulu Manzi is 'n lekker vakansie huis vir 'n groot gesin van 6. Genoeg slaapplek en alles wat jy nodig het in die huis. Sal bly wees as daar 'n tuimeldroeër kan wees.

Kobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker gewees! Rustig. Lekker gerus.

Baie veilige, rustige omgewing.

Kotie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie O

Fantasties. Net te kort!

Daar was alles wat jy nodig het in die huis. Die huis is baie mooi en netjies. Die uitsig! Ongelooflik mooi. Dankie, ons sal moet terugkom vir 'n langer vakansie.

Jeanette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Fantastiese ligging!

Ontspanne kuier in die natuur! Baie geleentheid om golwe te kyk, te kuier en te ontspan. Oulike plekkie, hoog aanbeveel!

Jackie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F

Amazing, relaxing family time.

The view is amazing. Had a relaxing time.

Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Rustig en baie mooi.

Uitstekende plek om te gaan rus. Pragtige ligging.

Wi-an C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wi-an C

Uitstekende plek vir 'n rustige vakansie.

Die blyplek is uitstekend en baie netjies met n puik ligging teen die see en wonderlike uitsigte. Alles wat jy benodig is beskikbaar in die huis. Die area is baie netjies, skoon en rustig vir n ontspannende vakansie of wegbreek. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en reëlings word uitstekend deurgegee voor jou aankoms. Sal die plek definitief weer besoek en aanbeveel vir enige iemand.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Reg op die rotse.

Lekker snoesige plekkie reg op die rotse teen die see.

Dorinda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda M

Op die rotse strandhuis.

Wow wat 'n pragtige plek! Die huisie het alles en nog meer as wat jy verwag met die ongelooflikste uitsigte! Pragtige strande na beide kante toe. Vriendelike mense en hordes honde in die omgewing. John het ons vriendelik ontvang en laat tuis voel. Ons gaan vir seker weer!

Yolande N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande N

Beste ligging en uitsig

Makulu Manzi het voorwaar die beste ligging met 'n see-uitsig vanuit al die kamers. Dit is heerlik om elke aand met die gedruis van die see in jou ore aan die slaap te raak. Elke dag het die dolfyne verby gekom om te groet. Ek beveel Makulu Manzi sterk aan vir diegene wat wil rustig wees by die see.

Jeanette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Fantastiese ligging.

Makulu Manzi is geleë teenaan die see! Ons het bykans al die seisoene beleef - reën, wind en sonskyn dae! Die toppunt was die dolfyne wat voor ons eenheid in die see baljaar het. Lieflike, rustige wegbreek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Justine W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W

Beautiful peaceful spot.

A scenic place, lovely walks and beach close by. We enjoyed a restful time. Close enough to East London for any needs. The accommodation is semi-detached which may be problematic for a family with young boisterous children. There is also a block of flats very close by on the perimeter.

Henry F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry F

Die kuier was regtig lekker, elke aand gebraai, die kinders het dit geniet en die uitsig was regtig baie mooi.

Lekker gekuier en gerus. Die enigste negatiewe wat vir my baie sleg was is dat daar geen afdak of motorhuis vir my motor was nie, hy moes die hele 8 dae in die son staan, dis ook al wat sal maak dat ek nie weer by Makulu Manzi sal bly nie. Die kinders sal ook graag bietjie nader aan die swemstrand wou wees, maar die netjies en emmers wat ons vir hulle gekoop het het hulle besig gehou tussen die rotse waar hulle klein klipvissies kon vang.

Marita V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Die see-uitsig is ongelooflik en die plek is baie skoon en netjies.

Die plek sit op die see met die mees asemrowende uitsig. Daar is genoeg van alles in die huis wat jy aan kan dink. Dis baie skoon en pragtig. Het heerlik gebly dankie tannie Marelyn!

Marina C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Fantastiese ontspanning op die see.

Makulu Manzi is 'n juweel op die strand. Dit is 'n volledig toegeruste huis. Gemaklike rusbanke, alle toebehore wat nodig is. Die 180 grade uitsig oor die Wildekus is prentjiemooi. Ons het dolfyne en walvisse van beide stoepe af gesien. Ek beveel Makulu Manzi aan vir enigeen wat rus vir sy siel nodig het.

Nicolene B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Wonderlik.

Baie skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Die ligging en uitsig is onbeskryflik. Op die see.

Mg V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mg V

Uiters goed.

Baie gerieflike blyplek en die ligging is puik.

Garry W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garry W

Wonderful accommodation with spectacular views!

Accommodation layout and offering is real value for money. Spectacular views of the ocean crashing against the rocks. A mere 400 m walk to a secluded beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verblyf met pragtige uitsig!

Die verblyf en uitleg bied waarde vir geld. Pragtige uitsig van branders wat teen rotse slaan. Net 400 m van 'n afgesonderde strand af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elizabeth F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Most enjoyable stay.

Enjoyed walks. Comfortable accommodation.

Benjamin B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B

Vriendelik, netjies, waarde vir geld en baie mooi uitsig.

Baie vriendelik en netjies met 'n asemrowende uitsig, sal hulle vir seker aanbeveel. Baie koste-effektief.

Sanri V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri V

Asemrowende uitsig en aangename verblyf.

Baie dankie aan John en Marilyn dat hul uitsonderlike blyplek met ander deel. Rustige omgewing en tog gerieflik om verskeie ander bestemmings soos Keimond, Morganbaai, Haga Haga, Cintsa en Gonubie te verken. Uitstekende stapgeleenthede.

Makulu Manzi se terugvoer

Thank you for your kind remarks. It was a pleasure to host you. Hope to see you again in the future
Regards,
Marilyn

Makulu Manzi
Rob T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob T

Lovely place.

Lovely - will visit again. The ocean roar was great! DSTV didn't work but that wasn't a major issue for us.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41266078a8de6afb90cc6ad0961e676c47008c63a220027b6e969de7c083c51fcb8856b3191779af1e65560c8869f6cba442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 5 Breaking Waves Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895852248083 28.088938328044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang