Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makulu Strand House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lekker weer, lekker huise, gelukkige familie. Makulu Strand huis was die perfekte huis met 'n uitsig van die see en binne braai area was die naweek net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We thoroughly enjoyed our stay at Makulu Strand House. It was lovely to break away for a bit and go to a place that was exactly like the advertisement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit is 'n baie gerieflike, ruim huis met alles wat jy nodig het, beskikbaar. Ons het lekker kon kuier in die huis tydens 'n nat stormagtige naweek. Selfs toe die paaie na Struisbaai gesluit was weens die stormreën, het ons kon reël dat ons langer kon bly in die huis. Die diens en hulp van Frieda het ons baie waardeer. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Lekker gekuier, ondanks winderige weer. Mooi see-uitsig vanaf die balkon. Ons was 'n gesin van 5 wat vir 'n week gekuier het in die lekker huis op 2 vlakke. Die braaivertrek en hoofslaapkamer is bo, en die kombuis en ander 2 slaapkamers onder. Ons het die mooi see-uitsig vanuit die lekker ruim hoofslaapkamer, braaikamer en balkon baie geniet. Veilige, rustige omgewing met vriendelike bure. Goeie, vinnige WiFi en genoeg ruimte vir die kinders om binne te speel wanneer die weer nie so gaaf is nie. Die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n luuksheid. Onthou net jou eie rooster en dalk steakmesse. Kan die huis regtig aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michal P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Nothing short of amazing. Decided to book a girls few days away. Never been to Struisbaai and didn't know what to expect. All I can say is Struisbaai is a piece of heaven and the accommodation was the cherry on top. Will definitely be back and recommend it to friends and family. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
B
Makulu Strand House
Thank you so much! Happy you had a great time in the house and our lovely Struisbaai!

Neville W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Our stay was excellent, maybe you must look at having an extra TV downstairs. Our stay was enjoyable and peaceful. Safety was 100% and the location was perfect. Neighbours were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 65, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac746e1954648a336c10c249a919384057ac16f6e1f3cd4e0d65b016af2e4059c9e5e5774137b84d89f020e1eb23005dbea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 65 Oceanview Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.8092933 20.0512822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang