Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malachite Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas van 300 ha, Mountain Fly Fishing, buite Haenertsburg in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel en lei na 'n balkon met 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en 5 kunsvlieghengeldamme vol forel op privaat eiendom. Die plaas is ideaal vir voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en voëlkyk. Mountain Fly Fishing is sowat 14,4 km buite Haenertsburg waar geriewe soos winkels en restaurante beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Malachite Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58d450a2698d3457a0eb3ba2d759f3d56f10c318d2f68d4cd9422f83b5691045747684a9b1bad5624efc61b4aa1c7252507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8671894 29.9110622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang