Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Manor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ronel G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie netjies, stylvol. Heerlike kos. Kamers is stylvol, die mooiste uitsigte. Die kaggel in die bar is fantasties en die algehele gevoel van die gastehuis is warm en regtig "welcoming". Sal beslis weer daar oornag. Baie dankie vir jul pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Malachite Manor
Goeie Dag Ronel, Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so pragtige resensie te skryf. Ons is baie bly om te sien dat julle, julle gesins wegbreek hier by ons geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Ilze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Stunning! Stunning place and friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Malachite Manor
Dear Ilze, Thank you for your lovely feedback. I shared your feedback with the rest of the Malachite Manor team. We are all looking forward to welcoming you back very soon. All the best and warmest regards, Willem from Malachite Manor

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2017

Baie goed. Lekker ondervinding in die algemeen. Kos was fantasties!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Malachite Manor
Dear Linda, Thank you very much for the feedback and wonderful review you wrote, we really appreciate it. Since your last visit, we added an eco-pool and a satellite restaurant on the side of the rolling lawns with a wooden deck overlooking the farm dams. It was quite a big project this year and we are 95% complete. It will be great to welcome you back soon, so you can enjoy our added facilities. Please don't hesitate to contact our reservations department for availability, rates, and specials. Have a lovely day further and we look forward to hearing from you again soon. Warmest Regards The Malachite Manor Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 180
R3 180 R2 862
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 180
R3 180 R2 862
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3253ccec249ed2a1bb188fbd07360cfed0b099ace8edaa3522e512ed760beeacc144ff99bf465b232677b999d1af29a664c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 180 nouVanaf R2 862 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.753762594796 29.443851302902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang