Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Manor

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 31 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 560 R2 848 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Malachite Manor is naby die beroemde Sani-pas en bied die ideale bestemming vir diegene wat graag wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe.

Die 5 smaakvol versierde kamers het ekstra lang koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n stoep vanwaar gaste die vrede en rustigheid in die pragtige omgewing kan geniet.

Nuttig 'n heerlike ontbyt in die Orchid eetkamer of in die beskutte binnehof. Die Manor Kroeg se fokuspunt is 'n pragtige toonbank van moeraseik, sipres en kiaat, waar gaste 'n drankie voor ete kan geniet, of selfs 'n nagsopie rondom die kaggel op koue winternagte.

Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omliggende omgewing geniet, soos fietsry, gholf, voetslaan, voëlkyk, kunsvlieghengel, perdry, kajak, tjoepry of vir die meer avontuurlustige gaste: 'n rit teen die Sani-pas uit.

Daar is altyd ’n avontuur wat wag by Malachite Manor.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Malachite Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 560
R3 560 R2 848
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 560
R3 560 R2 848
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3253ccec249ed2a1bb188fbd07360cfed0b099ace8edaa3522e512ed760beeacc144ff99bf465b232677b999d1af29a664c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 560 nouVanaf R2 848 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.753762594796 29.443851302902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang