Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Mews 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Siphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Malachite Mews 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samuel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S

Malachite Mews 3 was elke sent werd.

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Malachite Mews 3 is netjies, gerieflik en goed geleë.

Lm / - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lm /

Baie vriendelike en hoflike ontvangs en gasvry.

Naby die Waterfront en veilig.

La-eeq N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La-eeq N

The place is perfect for two people and within walking distance to the waterfront, shops and restaurants.

If you are looking for value for your money and not expecting views, then this place is perfect to spend your night and explore the rest of Knysna and surrounding areas.

Ursula T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula T

Aan al ons behoeftes voldoen.

Elektriese komberse op die bed was 'n lekker bederf in die koue winter.

Templeton B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Templeton B

I had a great time in Knysna, the accommodation was beyond my expectation, very clean, peaceful, very well positioned, a walking distance to the Waterfront and shopping mall. I am certainly booking this place when I return to Knysna.

The hosts were extraordinary.

Marchant V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marchant V

Ons het baie lekker gekuier ten spyte van al die loadshedding.

Ons was goed verwelkom gewees. Gasvryheid was uitstekend en Hein en Gerhard het ons elke dag op hoogte gehou van al die gebeure en specials in Knysna en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Shaun J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

It was lovely, we enjoyed the space.

See stars.

Nick P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick P

Awesome awesome awesome.

Sien sterre.

Lindie H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Baie lekker gekuier in Knysna.

Love die plekkie, skoon netjies en rustig. Diens was uitstekend en vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in Knysna is.

Malachite Mews 3 se terugvoer

Baie dankie.

Malachite Mews 3
Susan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Malachite Mews 3 bied heerlike verblyf.

Drie fantastiese dae spandeer in Knysna. Verblyf was netjies en het verdoen in alle verwagtinge. Sal beslis weer daar bly as ons in Knysna is. Nie vir gasheer persoonlik ontmoet nie, maar baie aangename persoon.

Martin P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Sentraal, ideaal!

Verskriklik lekker gebly en Hein was 'n ongelooflike gasheer en gehelp met inligting vir plekke om te besoek en restaurante! Die woonstel is sentraal geleë, skoon en baie netjies. Ons het dit baie geniet!

Malachite Mews 3 se terugvoer

Thank you Martin.

Malachite Mews 3
Matthys G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys G

Vriendelike, hulpvaardige ontvangs, veilige parkering en 'n netjiese woonstel naby 'n inkopiesentrum het ons laat wens ons kon langer bly.

Die toerusting in die woonstel het die indruk gegee dat dit goed versorg word en ons het veilig gevoel om daar te bly. Onderdakparkering vir ons motor agter 'n veiligheidshek het baie gemoedsrus gegee. Toegang tot Netflix was 'n welkome bederfie. Ons sou graag matjies op die teëlvloer langs die bed en 'n bo-laken wou hê. Ons sal graag weer in hierdie gerieflike, goedgeleë woonstel wil bly.

Cilmie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Modern, pragtig, prakties.

Dink die plekkie is lieflik in die somer. Vir die winter sou 'n verwarmer of elektriese kombers baie waardeer word, aangesien daar nie 'n lugversorger is nie. Die motor op die hek het net nie gewerk nie, en ek was effens bekommerd oor die veiligheid van my voertuig. Ook nie ideaal om die hek toe moes oopstoot vrou alleen wanneer ek in die aande uit was om kos te moes kry nie. Ek verstaan daar was 'n tegnikus uitgeroep, maar ek was 4 nagte daar en in daardie hele tyd, is die hekmotor steeds nie reggemaak nie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malachite Mews 3, Rawsonstraat 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA873bdca80abbc4a06cd568f3b056a160a02c85bb4177cd06054abb9fd94d4709dbca61d81e9e0357385c7074bc8ea7c53f95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Malachite Mews 5 Rawson Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.036963524643 23.044047242259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang