Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Mews 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Samuel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Malachite Mews 3 was elke sent werd. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Malachite Mews 3 is netjies, gerieflik en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lm /
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie vriendelike en hoflike ontvangs en gasvry. Naby die Waterfront en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

La-eeq N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

The place is perfect for two people and within walking distance to the waterfront, shops and restaurants. If you are looking for value for your money and not expecting views, then this place is perfect to spend your night and explore the rest of Knysna and surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Aan al ons behoeftes voldoen. Elektriese komberse op die bed was 'n lekker bederf in die koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Templeton B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

I had a great time in Knysna, the accommodation was beyond my expectation, very clean, peaceful, very well positioned, a walking distance to the Waterfront and shopping mall. I am certainly booking this place when I return to Knysna. The hosts were extraordinary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Ons het baie lekker gekuier ten spyte van al die loadshedding. Ons was goed verwelkom gewees. Gasvryheid was uitstekend en Hein en Gerhard het ons elke dag op hoogte gehou van al die gebeure en specials in Knysna en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

It was lovely, we enjoyed the space. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Awesome awesome awesome. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker gekuier in Knysna. Love die plekkie, skoon netjies en rustig. Diens was uitstekend en vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in Knysna is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Siphiwe
Malachite Mews 3
Baie dankie.

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Malachite Mews 3 bied heerlike verblyf. Drie fantastiese dae spandeer in Knysna. Verblyf was netjies en het verdoen in alle verwagtinge. Sal beslis weer daar bly as ons in Knysna is. Nie vir gasheer persoonlik ontmoet nie, maar baie aangename persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Siphiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malachite Mews 3, Rawsonstraat 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA873bdca80abbc4a06cd568f3b056a160a02c85bb4177cd06054abb9fd94d4709dbca61d81e9e0357385c7074bc8ea7c53f95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Malachite Mews 5 Rawson Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.036963524643 23.044047242259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang