Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Rest

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

The staff made you feel safe and were available for any needs that may occur. Value for money and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Aanvaarbaar geprys vir wat jy kry. Naby aan Innibos en goed vir so 'n geleentheid. As jy 'n kamer deel met iemand, moet jy net weet daar is nie 'n badkamerdeur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donald S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable and clean accommodation. Centrally located, comfortable, clean accommodation. My only gripe is that the bathroom fittings need to be properly fastened to the walls; the hand towel and toilet roll holders came off the wall screws. A bedside lamp is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
1 nag
4.8
Mrt 2024

Moes vinnig oornagplek in Nelspruit kry en Malachite Rest was naby en beskikbaar. Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n aand of drie se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Awesome stay. Value for money, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

Pleasant but not for business. My work colleagues said it was clean and neat but did not like that in the twin rooms there was no door to the bathroom. They were sharing the room and had no privacy from the work colleague.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika E
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Verblyf was netjies en skoon en het veilige parkering. Dit is geskik vir 1 of 2 nagte. Wifi is bietjie stadig en daar is geen spieël in die slaapkamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Quentin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Sep 2024

Lekker maar onnet. Lekker gebly, eenheid het aandag nodig. Ceilings is in 'n slegte kondisie, verskillende teëls is gebruik en teëls was los. Geen bedkassies of kopstukke nie. Eenheid kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Louise D
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Aangenaam Klein dingetjies kort: bedliggie, asdromme.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Was ideaal vir 'n kuier by die Innibos-fees! Was perfek gewees vir ons kuier by die Innibos Kunstefees, ligging was naby, kamer was rustig. Geen klagtes.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wiehann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 698
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 698
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretoriusstraat 17, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85e6e0a6838ee2b64c7cfdd633dfadd948827251a1eccac8fd66fc707a57ecac49d77c4b9997339ae239d029758ee68730e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 17 Andries Pretorius Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.481738 30.973942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang