Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretoriusstraat 17, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R698 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malachite Rest se woonstelle bied gerieflike selfsorg-verblyf in Sonheuwel, Mbombela. Dit is ideaal vir gesinsvakansies, oornag- en naweekverblyf vir gaste wat na of van Mosambiek of die Krugerwildtuin reis. Hierdie woonstelle bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste per woonstel. Gaste kan tussen 11 woonstelle kies.

Elke woonstel het 'n Android-TV met My Family Cinema, Netflix, Showmax, en ander programme waarmee gaste met hul eie profiele kan aanmeld. Die woonstelle wat slaapplek aan 2 gaste bied, het 'n oopplan-uitleg, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe toegerus is en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die woonstelle wat slaapplek aan 4 gaste bied, beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak deel. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Hierdie eiendom het braaigeriewe en piekniekbankies vir gaste wat graag 'n vuur wil aansteek terwyl hulle na die stroom luister en afskakel. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir een voertuig per woonstel is op die perseel beskikbaar. Die eiendom het kameratoesig en gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Henry B
Saam met vriende
4.8
Aanvaarbaar geprys vir wat jy kry. Naby aan Innibos en goed vir so 'n geleentheid. As jy 'n kamer deel met iemand, moet jy net weet daar is nie 'n bad...
Sien meer
Jun 2024
Donald S
Besigheidsreis
4.8
Comfortable and clean accommodation. Centrally located, comfortable, clean accommodation. My only gripe is that the bathroom fittings n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Gerrit N
4.8
Moes vinnig oornagplek in Nelspruit kry en Malachite Rest was naby en beskikbaar. Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n aand of drie se oorbly.
Mrt 2024
Louise D
4.4
Aangenaam Klein dingetjies kort: bedliggie, asdromme.
Sep 2023
Bongani K
Saam met vriende
4.2
Awesome stay. Value for money, very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wiehann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Andries Pretoriusstraat 17, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Malachite Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R698
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R698
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretoriusstraat 17, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85e6e0a6838ee2b64c7cfdd633dfadd948827251a1eccac8fd66fc707a57ecac49d77c4b9997339ae239d029758ee68730e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 17 Andries Pretorius Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.481738 30.973942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang