Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malandershoogte

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malandershoogte is 20 km buite Napier en is ideaal vir gesinne wat uit die stad wil ontsnap en naby aktiwiteite en besienswaardighede wil wees.

Verblyf word in 3 eenhede gebied. Malandershoogte het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbeddens. Badenhuis Rustic Farmhouse bied slaapplek aan 6 gaste, het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Okkie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke eenheid se badkamer het óf 'n bad óf 'n stort.

Elke eenheid se kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n klimraam en 'n groot, omheinde tuin by beide Malandershoogte en Badenhuis. Okkie is ook omhein, maar het 'n kleiner tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Malandershoogte
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malandershoogte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.330697826933 19.806438684427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang