Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Malan's Siësta

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-laan 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Malan's Siësta is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lindene, Kimberley. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, en besienswaardighede soos The Big Hole-uitkykplatform wat ongeveer 4 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Pickering-laan 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-laan 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640ea37d2f119534f3a4401a46a898f88d1629e4e59cfbc0da308f5167c46f5e1e62022f7255a5232a4c4ff9e2448d3b1eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 3) 6 Pickering Avenue Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.747116931611 24.732546822895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789