Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malata

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike stoep met beskerming teen die wind en onverbeterlike uitsig oor die see. Ons het heerlik gebly en sal weer in die toekoms in die woonstel wil gaan bly. Die diens van die bespreking se kant was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Absolutely luxurious, convenient, safe, and. Baie lekker gekuier, alles het glad verloop, ontvangs was uitstekend, enige vrae onmiddellik opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Best stay in Cape Town so far. Extremely nice. The owner met us, gave a tour and keys, and went the extra mile. Well furnished and equipped. Exceptional view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Litechia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Only stay for one night will definitely book it again for longer. The location is really one of the best and I would definitely visit it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Aangename verblyf. Ons was aangenaam verras met die verblyf. Skoon, netjies, gemaklik, pragtige uitsig ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie P
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Te kort. Verblyf was baie sentraal. Netjies opgepas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 65, Bloubergrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc7195da3ed9e613b8282222fe45024271e68cd86383cd4f2b1ea4885663a80c289115105ef424ad098f69f96289afc123d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 65 Coral Road Bloubergrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.813358 18.471717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang