Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maleanrich

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Omar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Maleanrich
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Schalk B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Mooi huis met spoggerige geriewe.

Ons het as 'n familiegroep ons kuier van 4 dae by Maleanrich sooo geniet dat almal traag was om op te pak en terug te gaan huis toe. Die huis is betreklik nuut, mooi ingerig, lekker bewoonbaar en bied uitstekende geriewe, o. m. 'n voortreflike binnebraai met wye oopskuifdeure, wasmasjien en tuimeldroer, skottelgoedwasser en 'n ruim garage met parkeerplek vir 2 voertuie. Die see is naby genoeg vir 'n wonderlike Weskuservaring. Ons kan Maleanrich ongetwyfeld aanbeveel. Dankie ook aan ons baie behulpsame en vriendelike gasheer, Franco.

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malgas-singel 40, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dae0307fa07aca0c0d8fbbc061b8ebf91980a28cffa2e6249443429f4673c055a414a8e37ccd62ed486fc02c3e3fbb40e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 40 Malgas Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.718114814691 17.960618410471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang